Ons hardeware vir skuifdeure word gemaak van 6-10mm dik staal. Dit bestaan uit rollerarm, spoor, hegplate, glyplate en stoppe.
n Verskeidenheid handvatsels is ook beskikbaar.
Vintage Metals Paarl.
Francois van Zyl
2 thoughts on “Skuifdeure”
Herman Horak says:
Yes Francois
Ek is opsoek na Vintage caster metaal wiele .
Het julle so iets?
Kontak asseblief vir Frank ons produksie bestuurder op 0813214450.
Ons het nie ou castors nie, maar kan moontlik iets vir jou maak.
Hoor graag van jou.
Yes Francois
Ek is opsoek na Vintage caster metaal wiele .
Het julle so iets?
Goeie more.
Kontak asseblief vir Frank ons produksie bestuurder op 0813214450.
Ons het nie ou castors nie, maar kan moontlik iets vir jou maak.
Hoor graag van jou.