Hierdie ou mynlanterns is vandag redelik skaars. Hier en daar sal jy miskien een by n oudhedewinkel opspoor. My kliënt wou graag vier gehad het wat eenders lyk en in ‘n werkende toestand is aangesien hy dit wil gebruik. Hy het ‘n voorbeeld by n vriend geleen wat ek moes naboots.
|
Mynlanterns |
Daar is iets aan koper wat die metaal besonders maak. Mense gebruik dit as armbande vir gesondheidsredes, as ornamente maar ook as gebruiksartikels. Dit skep alyd ‘n lekker atmosfeer oral waar dit in ‘n vertrek gesien word. Hierdie vrugtebak (een van drie vir haar seuns) is gemaak in opdrag van my kliënt uit ‘n ou 150ℓ-geyser. Op so ‘n manier hersirkuleer ons die koper en alles gaan nie terug na die smeltpotte toe nie.
|
Vrugtebak |
Francois van Zyl



Good afternoon! I am afrikaans speaking and my English is not good. I will try my best. Can jou make me a copper door knocker in the form of a sheep head? I will appreciated it só much!!